MA in Sosiaalwetenskaplike Metodes

Die MA-program bestaan uit 'n tesis oor 'n goedgekeurde onderwerp met 'n sterk metodologiese fokus. Dit volg op die Nagraadse Diploma in Sosiaalwetenskaplike Metodes, maar studente met 'n ekwivalente kwalifikasie op die NKR-vlak 7 kan ook aansoek doen. Dit fokus op die metodologie van sosiaalwetenskaplike navorsing en verwante aspekte soos wetenskapsfilosofie, navorsingsetiek en navorsingsbestuur.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.