MA in Sosiologie of Sosiale Antropologie

Die MA-programme bestaan uit 'n tesis oor 'n goedgekeurde onderwerp en deelname in die eerste semester aan ? seminaarreeks oor aspekte van navorsing. Die programme fokus op die toepassing van teoretiese en metodologiese begrip en op relevante navorsingsvaardighede in 'n spesialisasiegebied van sosiologie of sosiale antropologie.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing vir die MA in Sosiologie en in Sosiale Antropologie.