PhD in Sosiaalwetenskaplike Metodes

Die program behels die skryf van 'n proefskrif en fokus op sosiaalwetenskaplike metodologie soos navorsingsontwerpe en metodologiese paradigmas, metodes van steekproefneming, data-insameling en data-ontleding.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.