PhD in Sosiologie

Die program behels die skryf van 'n proefskrif wat 'n begrip van teoretiese en metodologiese kwessies in sosiologie demonstreer. Dit kweek die vermoë by die student om krities en innoverend te dink, terwyl nuwe kennis in die geselekteerde navorsingsgebied geskep word.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.