MPhil in Monitering en Evaluering

Hierdie program fokus op die geskiedenis en teorie van monitering en evaluasie (M&E) as 'n ontwikkelende 'dissipline' in eie reg, wat in verskeie kontekste uitgeoefen word. M&E het sy eie benaderings en modelle, eie stel ontwerpe en metodologieë en eie domeine van implementering. Die program is uniek in sy doelgerigte fokus op die teorie, metodologie en praktyk van monitering en evaluasie. Studente voltooi agt (ses verpligte en twee opsionele) modules en 'n navorsingsopdrag.

Vir verdere besonderhede, kyk ons jaarboekinskrywing.