PhD in Evaluering Studies

Hierdie tweejarige program is daarop gemik om die aanvraag na hoëvlak- en skaars vaardighede in monitering en evaluasiestudie op die Afrika-kontinent te bevredig. Die mikpunt op hierdie vlak is om te verseker dat 'n nuwe generasie geleerdes in evaluasie opgelei word om te verseker dat die toenemende professionalisering van die veld volgehou word en dat 'n tradisie van hoëkwaliteitvakgeleerdheid in monitering en evaluasie (M&E) in Afrika gevestig word en verder uitgebrei word. Die suksesvolle voltooiing van die program sluit 'n goeie begrip van die teoretiese en metodologiese vereistes van vakgeleerdheid in die veld in, wat uitloop op 'n oorspronklike bydrae tot die veld in die vorm van 'n selfstandige proefskrif en daaropvolgende vaktydskrifartikels.

Vir verdere besonderhede, kyk ons jaarboekinskrywing.