GOS (Gevorderde Onderwyssertifikaat)

Gevorderde Diploma in Onderwys (GDO)

GDO bied opwindende geleenthede vir onderwysers met 'n driejarige onderwyskwalifikasie. Gewoonweg sou hierdie onderwysers nie by die Universiteit kon studeer nie, maar tans kan jy vir 'n Gevorderde Diploma in Onderwys by hierdie Universiteit inskryf. Met hierdie program kan jy jou vaardighede in 'n spesifieke studierigting of selfs jou leierskapsvaardighede as 'n skoolhoof verbeter. Vir GDO se toelatingsvereistes en leerplan, kyk hier.