Kategetiek en Jeugsorg

Kategetiek en jeugsorg konsentreer op die oordra van die evangelie aan kinders en jongmense in 'n postmoderne konteks. Aandag word gegee aan vraagstukke oor identiteit, middele-afhanklikheid, en die verskillende fases van die ontwikkeling en vorming van geloof.