Gemeenskapsontwikkeling

Gemeenskapsontwikkeling ondersoek die kommunikasie van die evangelie in sosiale verband. Entrepreneurskap-ontwikkeling en Christelike leierskap en bestuur in agtergeblewe gemeenskappe (met die oog op opheffing van gemeenskappe) geniet voorrang. Dit gaan dus oor die toespitsing van 'n prakties-teologiese ekklesiologie op maatskaplike en gemeenskapsvraagstukke soos armoede.