MA in Geographical Information Systems or MSc in Geoinformatics

Geografiese navorsing oor die ontwikkeling of toepassing van geografiese inligtingstelsels (GIS) of afstandwaarneming in ruimtelike omgewingsprobleem-oplossing word gedoen en dit lei tot die skryf van 'n tesis. Volg hierdie skakels vir jaarboekinligting oor die MA-program en die MSc-program. Besoek ook ons webwerf.