Verlengdekurrikulumprogramme

Al die BSc-programme is ook as verlengdekurrikulumprogramme (VKP's) beskikbaar. Aansoekers wat voorwaardelik tot hoofstroomprogramme toegelaat is, maar wie se finale uitslae nie aan die minimum toelatingsvereistes van die betrokke hoofstroomprogram voldoen nie, kan ? versoek vir toelating tot ? verlengdekurrikulumprogram rig. 

VKP's verg een ekstra jaar van studie met 'n spesiale kurrikulum in die eerste jaar. Vir meer besonderhede, kyk ons Jaarboek.

   Toelatingsvereistes 

  • Jy het voorwaardelike toelating vir 'n BSc-program
  • Indien jou finale matriekpunt aan al die program se toelatingsvereistes behalwe aan een vereiste voldoen (kyk die tabel hieronder), kan jy 'n versoek vir toelating tot 'n VKP hier rig
  • Plekke is beperk en sosio-ekonomies benadeelde kandidate sal voorkeur geniet

BIOLOGIESE WETENSKAPPE

WISKUNDIGE EN FISIESE WETENSKAPPE

KATEGORIE 1

’n Gemiddelde van ≥55% (Lewensoriëntering uitgesluit)

Voldoen aan ALLE ander toelatingsvereistes

KATEGORIE 2

Wiskunde 50%

Wiskunde 60%

KATEGORIE 3

Fisiese Wetenskappe 40%