BMil in Tegnologie en Verdedigingsbestuur

   Toelatingsvereistes

   Programbeskrywing

Die primêre fokus van hierdie program is om die integrasie van tegnologie, verdediging en bestuur te bevorder en om aan 'n suksesvolle kandidaat die geleentheid te bied om effektief te funksioneer op sy/haar vlak in 'n tegnologie- en verdedigingsbestuursomgewing en om sy/haar bevelvoerder / bestuurder in die SANW te ondersteun in soortgelyke aangeleenthede.

Vir nadere besondehede, kyk die leerplan in ons Jaarboek.

Hoofvakke

Militêre Bestuur

Militêre Geografie (verpligtend vir alle SA Leër algemenediensoffisiere)

Lugvaartkunde (Mil) (verpligtend vir vlieëniers / navigators)

Rekenaarinligtingstelsels (Mil)

Seevaartkunde (verpligtend vir alle SA Vloot gevegsoffisiere)

Militêre Geskiedenis of Militêre Strategie

Militêre Tegnologie

Ander vakke

Bedryfsielkunde (Mil)

Ekonomie (Mil) of Veiligheidsreg (Mil)

English Studies (Mil)

Fisika (Mil)

Statistiek (Mil)

Wiskunde (Mil)

   Nagraadse programme

- Honneurs- en magisterprogramme in Tegnologie

- Honneurs- en magisterprogramme in Militêre Geografie

- Honneurs- en magisterprogramme in Krygsgeskiedenis

- Honneurs- en magisterprogramme in Militêre Strategie

- Honneurs- en magisterprogramme in Rekenaarinligtingstelsels

- PhD in Krygskunde