Hoër Sertifikaat in Musiek

   Oor die program

Hierdie eenjarige program rus jou toe om 'n bydrae te maak tot musiekprojekte in die gemeenskap. Dit is ook goeie voorbereiding vir die Diploma in Praktiese Musiek of vir een van ons musiekgraadprogramme, mits jy aan die toelatingsvereistes voldoen.

   Programinhoud

Kyk ons jaarboekinskrywing vir nadere besonderhede.

   Toelatingsvereistes

  • 'n Nasionale Senior Sertifikaat
  • In die hoofinstrument (of sang) minstens 'n praktiese standaard in klassieke musiek gelykstaande aan die Graad V/VI-eksamen en teoretiese kennis gelykstaande aan enige van die musiekeksamineringsliggame se Graad III/IV-eksamen

Keuring

  • Aansoeke sluit 31 Julie
  • Keuring op grond van 'n oudisie en teoretiese toets by die Departement Musiek in die jaar voor studie, waartydens kandidate bewys van die bogenoemde standaarde in klassieke musiek moet lewer. Ons stuur inligting oor die oudisie en toets wanneer ons jou aansoek ontvang
  • Nadere inligting beskikbaar by auditions@sun.ac.za