Sien die Research At Stellenbosch University 2010, `n tentoonstelling van die uitmuntende navorsing gedoen gedurende 2010. Gepubliseer in 2011 (slegs in Eng).
Sien die Research At Stellenbosch University 2009, `n tentoonstelling van die uitmuntende navorsing gedoen gedurende 2009. Gepubliseer in 2010 (slegs in Eng).
Lees oor hoe die Universiteit Stellenbosch inpas by die Presidentskap se Mediumtermyn Strategiese Raamwerk.
Leer meer oor HIV verwante navorsing gedoen by die US in SU HIV-Aids - a strategic research priority. Gepubliseer in 2009 (slegs in Eng).
Lees meer oor die navorsing gedoen by die US gedurende 2005 in Navorsing @ Stellenbosch. Gepubliseer in 2006.
Lees meer oor die navorsing gedoen by die US gedurende 2002 in Research @ Stellenbosch I. Gepubliseer in 2002.