Vol ekonomiese kostering
BELEID VIR BEPALING VAN VOLKOSTE VIR NAVORSING EN NAVORSINGSVERWANTE KONTRAKTE
1 DOEL VAN DIE BELEID
Die doel van die beleid is om ‘n standaard volkosteberekeningsbasis daar te stel vir die berekening van die kostes verbonde aan navorsing- en navorsingsverwante kontrakte aan die US.
2 AGTERGROND
Ingevolge die nuwe Wet insake Intellektuele Eiendomsreg voortspruitend uit Navorsing met Openbare Befondsing, Wet 51 van 2008, sal enige navorsing wat deur private befondsing op ‘n volkoste basis onderneem word, normaalweg nie onderworpe wees aan die betrokke wetgewing nie (Verwys klousule 15.4 van die betrokke Wetgewing). Dit is dus in die belang van die US en sy navorsingsvennote om waar van toepassing toe te sien dat die kostering van alle navorsing- en navorsingsverwante kontrakte op ‘n volkoste basis geskied.
Vir meer inligting kontak asb. vir
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
,
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
of
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
.
‘n Volkostetemplaat is beskikbaar op aanvraag.
Dokumentasie:

Full economic costing