Sentrums van Uitnemendheid
In die verskeie Sentrums van Uitnemendheid wat by die Universiteit Stellenbosch gehuisves word, word bestaande kapasiteit en hulpbronnd gekonsentreer daarop om dit moontlik te maak vir navorsers om op langtermyn projekte saam te werk oor verskeie dissiplines heen, asook met verskeie ander instellings. Hierdie projekte is plaaslik relevant en internasionaal kompeterend om die doel van navorsingsuitnemendheid en kapasiteitsbouontwikkeling te bevorder.
Sien hieronder meer inligting oor die Sentrums van Uitnemendheid by die US. (slegs in Engels beskikbaar)
Sien hieronder meer inligting oor die Sentrums van Uitnemendheid by die US. (slegs in Engels beskikbaar)

Sentrums van Uitnemendheid