‘n Koshuis vir Dames met Charisma.

Welkom op Sonop Dameskoshuis se webblad. Dit is ons wens om hierdie jaar ons bande met oud-Sonopers, nuwe Sonopers en vriende van Sonop opnuut te versterk. Daarom moedig ons julle aan om deel te word van ons interaktiewe familie, hetsy dit op ons webblad, Facebook-bladsy of Instagram is. Wees deel. Raak betrokke. Raak opgewonde. En raak lief vir hierdie ongelooflike plek en sy mense.

Aan ons komende eerstejaars: Ons sien baie uit daarna om jou in Sonop te verwelkom. En wanneer ek sê ‘verwelkom’, bedoel ek dit opreg. Ons as Sonop HK en Mentors se top prioriteit is om jou te laat welkom voel.Here at Sonop it is our wish to get to know you! We want to help facilitate your process of self exploration to leave you better equipped for life’s challenges. And we are excited about the addition that your You-ness will be to Sonop. Sonop is ons plek! Dit is hier waar ons mens geword het, Sonop word baie vinnig “huis”, en Sonopers word net so vinnig susters.

Sonop is a place where individuality is appreciated and encouraged. In the words of Dr. Seuss:

“Today you are You, that is truer than true. There is no one alive who is Youer than You.”

May your journey with us bring a warm smile to your face, whether it be today or in ten years time. Sonop will always be a home to those of you who have a place for her in your heart.

We pride ourselves on being Dames met Charisma, we cherish our Sonop values and we aim to make a difference in our Matie community here at Stellenbosch University, one sunny smile at a time.

We’re walking on Sunshine. Sonop Dreams