Maties Sport Mei Nuusbrief Beskikbaar

Die nuutste Maties Sport nuusbrief vir Mei 2012 is nou beskikbaar. Dit kan in PDF-formaat by hierdie skakel gevind word. Die nuutste uitgawe sluit onder andere ‘n voorskou van die IRB Junior Wêreldkampioenskappe wat in Stellenbosch aangebied gaan word in. Daar word ook na die onlangse nasionale krieket klubkampioenskappe — waar Steinhoff Maties tweede geëindig het — gekyk.