
Universiteit Stellenbosch Risiko- & Beskermingsdienste (US R&BD) is ’n diensafdeling van die Universiteit Stellenbosch met die verantwoordelikheid om ’n veilige kampus vir die studente en personeel van en besoekers aan die Universiteit Stellenbosch te help verseker. Lees meer oor die dienste wat hulle bied op die
Risiko- en Beskermingsdienste Webblad
Die Groen Roete is ingestel as aanbevole, veiliger roete op die Stellenbosch-kampus van Universiteit Stellenbosch. Dit word aktief gepatrolleer en word aanbeveel vir gebruik wanneer studente na sononder op die kampus moet beweeg.
Lees meer oor die Groen Roete |