Nuus

Groenleef-toekenning: bulletin

Die doel van die Groenleef-toekenning is om volhoubare leefpraktyke in koshuise, organisasies vir private studente (PSO’s) en studentehuise te bevorder deur die negatiewe impak wat ons op die omgewing en hulpbronne het, te verminder.

Read More
Green session: Venustia

A talk session on campus sustainability and tree planting.

Read More
Vlak 4-waterbeperkings

Sedert 1 Junie 2017 is vlak 4-waterbeperkings van toepassing in die Stellenbosch en Stad Kaapstad munisipale areas. Lees hier meer oor wat dit vir waterverbruik beteken. (Dokument net in Engels beskikbaar.)

Read More
Só bespaar Universiteit Stellenbosch water

In Stellenbosch is die gebruik van drinkwater wat deur die raad voorsien word, tans aan kategorie 3-waterbeperkings onderhewig. Dit beperk die gebruik van drinkwater vir die besproeiing van tuine en sportvelde. Dit is verbode om tuinslange en sproeiers of draagbare swembaddens te gebruik.

Read More