Argief vir 'Ons tale' Kategorie

AWS ʼn honderd jaar jonk!

Geplaas op 21/08/2017 · In Dialogos, Jongste nuus, Nuutste nuus, Ons tale geplaas

Die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) pronk met ʼn splinternuwe baadjie vir sy eeufees. Die elfde, omvattend herbewerkte uitgawe is vroeg in Augustus vanjaar.. Lees meer

Tweetaligheid se ekstra krag

Geplaas op 12/06/2017 · In Dialogos, Ons tale geplaas

ʼn Italiaanse Universiteit het tientalle pasiënte met Alzheimersiekte se breine geskandeer as deel van ʼn studie. Die helfte van die groep was minstens twee.. Lees meer

Amandla akhuselayo obulwimi-mbini

Geplaas op · In Artikels in Xhosa, Dialogos, Ons tale geplaas

Yunivesiti ithile yase-Ithali yaxilonga iingqondo zamaqela ngamaqela abantu abaphethwe sisifo sokulahlekelwa yinkumbulo nesaziwa njenge-Alzheimer’s, oko kusenziwa njengenxalenye yophononongo. Isiqingatha kwabo bantu sasilwimi-mbini, ngeli lixa.. Lees meer

Kultuurdag: ʼn Viering van verbondenheid

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Ons tale geplaas

Internasionale studente wat die Taalsentrum se intensiewe Engels-program, die Intensive English Programme (IEP), volg, het Kultuurdag vanjaar op 18 Mei op ʼn besonderde en.. Lees meer

USuku lweNkcubeko: Ukubhiyozela unxibelelwano

Geplaas op · In Artikels in Xhosa, Dialogos, Jongste nuus, Ons tale geplaas

Ngomhla we-18 kuMeyi, abafundi abaphuma kwamanye amazwe ebezithabatha inxaxheba kwinkqubo yeZiko leeLwimi, i-Intensive English Programme (IEP), babhiyozela uSuku lweNkcubeko ngendlela eyodwa nethabathisekisayo phaya kwiziko.. Lees meer

Hoofletters by titels en eiename in Afrikaans en Engels: hoe nou gemaak?

Geplaas op · In Dialogos, Ons tale, Skryfwenke geplaas

As dit by geskrewe titels in Afrikaans en Engels kom, is baie mense onseker oor hooflettergebruik. Is dit nou Prof De Villiers of prof.. Lees meer

‘U’ of ‘jy’ en ‘jou’: Hoe kies ʼn mens?

Geplaas op 14/03/2017 · In Dialogos, Ons tale, Skryfwenke geplaas

ʼn Teer sakie, die kwessie van ‘u’ of ‘jy en jou’. Een waaroor vertalers in Afrikaans gereeld by die Taalsentrum leiding vra, waaroor ons.. Lees meer

Vreugde in vyf verskillende tale

Geplaas op 25/11/2016 · In Ons tale geplaas

Die Taalsentrumpersoneel het vanjaar nuwe weivelde ondersoek deur hul eerste Niemoedertaal-dag op 27 Oktober te hou: ʼn inisiatief wat deel vorm van die Sentrum.. Lees meer

Terminologiewebwerf met drietalige aanbod bekendgestel

Geplaas op 03/12/2015 · In Dialogos, Jongste nuus, Ons tale, Terminologie geplaas

Op Maandag, 23 November 2015, het die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se isiXhosa-portefeulje sy Afrikaanse, Engelse en isiXhosa-terminologiewebwerf bekendgestel. Hierdie webwerf is nie net vir.. Lees meer

‘KykNet’ hoe groei opvoedkundige tolking

Geplaas op 09/10/2013 · In Jongste nuus, Ons tale geplaas

Juanli Theron, Projekkoördineerder: Tolking, van die Taalsentrum het op 23 September vir die Dagbreker-insetsel van kykNET se ontbytprogram Dagbreek gepraat oor hoe opvoedkundige tolking.. Lees meer