Argief vir 'Ons tale' Kategorie

Opvoedkundige tolking onder die loep geneem

Geplaas op 06/09/2013 · In Dialogos, Jongste nuus, Ons tale geplaas

Opvoedkundige tolking – die intydse tolking van lesings, wat soms ook klaskamertolking genoem word – is duidelik nie ’n kwessie wat net aan die.. Lees meer

Navorsers praat oor parallelmediumonderrig aan die US

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Ons tale geplaas

Proff Leon de Stadler en Vic Webb het ʼn referaat getiteld ‘Implementing language policy: The implementation of parallel medium teaching at Stellenbosch University’ by.. Lees meer

Wen met woorde!

Geplaas op 23/10/2012 · In 10-jaar vieringe, Ons tale geplaas

Kan jy aan nuwe kreatiewe Afrikaanse woorde dink vir die Engelse wrap, hotspots en trolling? Kom wys dan jou staal en neem deel aan.. Lees meer

Het jy geweet?

Geplaas op 20/10/2012 · In Ons tale geplaas

In Engels kry ’n mens ’n “locust” en ’n “grasshopper”. Is die Afrikaans vir albei hierdie woorde net “sprinkaan”? Volgens Eric Holm (Insekte, Struik.. Lees meer