Argief vir 'Nuutste nuus' Kategorie

Plaaslike boek-tsunami vir Internasionale Geletterdheidsdag

Geplaas op 20/11/2017 · In Dialogos, Nuutste nuus geplaas

Vir vanjaar se viering van Internasionale Geletterdheidsdag aan die Universiteit Stellenbosch het die Taalsentrum se Leeslab op 11 September ’n boek-tsunami in die Neelsie.. Lees meer

Ons lig die lug met MFM

Geplaas op · In Dialogos, Nuutste nuus geplaas

“Wat is nuus?” “Versigtig met die stemtoon.” En “Moenie vergeet om jou hoendertjies te voer nie!” Hierdie was maar ʼn paar van die uitdagings.. Lees meer

Hoekom ʼn professionele vertaler inspan?

Geplaas op 21/08/2017 · In Dialogos, Jongste nuus, Nuutste nuus, Skryfwenke geplaas

Jy het ʼn finale, afgeronde teks wat jy met jou lesers wil deel – en dit moet beskikbaar wees in meer as een taal… Lees meer

Kutheni kumele usebenzise umguquli oqeqeshiweyo nje? 

Unombhalo ophucukileyo, ogqibeleleyo ongabelana ngawo nabafundi bakho – kwaye kufuneka ubekho ngeelwimi ezininzi. Ungacela ugxa wakho olwimi-mbini ukuba awuguqule (yibamb’ apho), okanye ungacela umguquli.. Lees meer

ʼn Kykie in die Taalsentrum se navorsingskaleidoskoop

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus geplaas

Navorsing en die publikasie van bevindings is noodsaaklik vir ʼn akademiese instelling om sy reputasie en geloofwaardigheid uit te bou. Navorsing by die Taalsentrum.. Lees meer

AWS ʼn honderd jaar jonk!

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Nuutste nuus, Ons tale geplaas

Die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) pronk met ʼn splinternuwe baadjie vir sy eeufees. Die elfde, omvattend herbewerkte uitgawe is vroeg in Augustus vanjaar.. Lees meer

Boereworsrolle help boektrommel-ideaal realiseer

Geplaas op 14/03/2017 · In Dialogos, Nuutste nuus geplaas

Die bevordering van meertaligheid is vir die US baie belangrik. Die Vriende van Afrikaans, Taalsentrum en die koshuis Academia het daarom saamgespan om die.. Lees meer

Moenie ʼn sin met en of maar begin nie?

Geplaas op 25/11/2016 · In Nuutste nuus geplaas

Welkom by die eerste artikel in ons #Dwaaljagters reeks By die meeste van ons is skryfreëls van jongs af op skool ingedril. ‘Moet nooit.. Lees meer

Voorwaarts en opwaarts met opvoedkundige tolking

Geplaas op 23/02/2015 · In Nuutste nuus geplaas

Opvoedkundige tolking is aanvanklik in 2011 deur die Noordwes-universiteit (NWU) aan die Universiteit Stellenbosch (US) as ’n kleinskaalse loodsprojek geïmplementeer. Met twee tolke in.. Lees meer