Argief vir 'Dialogos' Kategorie

Plaaslike boek-tsunami vir Internasionale Geletterdheidsdag

Geplaas op 20/11/2017 · In Dialogos, Nuutste nuus geplaas

Vir vanjaar se viering van Internasionale Geletterdheidsdag aan die Universiteit Stellenbosch het die Taalsentrum se Leeslab op 11 September ’n boek-tsunami in die Neelsie.. Lees meer

Itsunami yalapha yeencwadi zosuku lwezizwe lobuChule bokuFunda nokuBhala

Geplaas op · In Artikels in Xhosa, Dialogos geplaas

Kulo nyaka ngomhla we-11 kuSeptemba, iLebhu yokuFunda yeZiko leeLwimi yasungula itsunami yeencwadi phaya eNeelsie (iZiko labaFundi, iLangenhoven) ngenjongo yokubhiyozela uSuku lweZizwe lobuChule bokuFunda nokuBhala… Lees meer

Ons lig die lug met MFM

Geplaas op · In Dialogos, Nuutste nuus geplaas

“Wat is nuus?” “Versigtig met die stemtoon.” En “Moenie vergeet om jou hoendertjies te voer nie!” Hierdie was maar ʼn paar van die uitdagings.. Lees meer

Iziko leeLwimi lishukumisa amaz’omoya neMFM

Geplaas op · In Artikels in Xhosa, Dialogos geplaas

“Zithini iindaba?” “Lumkela imvakalo-zwi yakho.” Kanti “Ungalibal’ ukutyisa iinkukhu zakho!” Eli liqaqobana lemingeni abasasazi beMFM ekuye kwafuneka bejongene nayo kutsha nje xa bebe kwikhosi.. Lees meer

Kortpaaie en ʼn hoë standaard in dieselfde asem

Geplaas op · In Dialogos geplaas

Deel van ʼn professionele redigeerder of vertaler se werk is om te verstaan hoe om die beste moontlike werk in die kortste tyd moontlik.. Lees meer

Ukuvumelanisa ukwenza okusemgangathweni nokwenza uphela-sonwabe

Geplaas op · In Artikels in Xhosa, Dialogos geplaas

Enye into eyenza ukuba umntu abonakale engumhleli okanye umguquli oyingcaphephe kukwazi ukuqonda ukuba ungenziwa njani owona msebenzi usemgangathweni ngexeshana nje elingephi. Kwaye ukuze kwenzeke.. Lees meer

Hoekom ʼn professionele vertaler inspan?

Geplaas op 21/08/2017 · In Dialogos, Jongste nuus, Nuutste nuus, Skryfwenke geplaas

Jy het ʼn finale, afgeronde teks wat jy met jou lesers wil deel – en dit moet beskikbaar wees in meer as een taal… Lees meer

Kutheni kumele usebenzise umguquli oqeqeshiweyo nje? 

Unombhalo ophucukileyo, ogqibeleleyo ongabelana ngawo nabafundi bakho – kwaye kufuneka ubekho ngeelwimi ezininzi. Ungacela ugxa wakho olwimi-mbini ukuba awuguqule (yibamb’ apho), okanye ungacela umguquli.. Lees meer

ʼn Kykie in die Taalsentrum se navorsingskaleidoskoop

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus geplaas

Navorsing en die publikasie van bevindings is noodsaaklik vir ʼn akademiese instelling om sy reputasie en geloofwaardigheid uit te bou. Navorsing by die Taalsentrum.. Lees meer

AWS ʼn honderd jaar jonk!

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Nuutste nuus, Ons tale geplaas

Die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) pronk met ʼn splinternuwe baadjie vir sy eeufees. Die elfde, omvattend herbewerkte uitgawe is vroeg in Augustus vanjaar.. Lees meer