Argief vir 'Jongste nuus' Kategorie

Izakhiwo ezintsha eziyinxalenye yeZiko leeLwimi

Geplaas op 16/04/2018 · In Artikels in Xhosa, Dialogos, Jongste nuus, Nuutste nuus geplaas

IOfisi yomLawuli, iLebhu yokuFunda, iLebhu yokuBhala, iLebhu yokuNxibelelana, iLebhu yokuFunda uLwimi neeNkonzo zeeLwimi ziqale u-2018 kwindawo entsha eStellenbosch. Ngenxa yezizathu zolungiselelo lwenkxaso, iKlinikhi yoNcedo.. Lees meer

Black Panther skrik nie vir klapklanke nie

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Nuutste nuus, Ons tale geplaas

Daar’s goeie nuus en slegte nuus. Die slegte nuus is dat jy nie na Wakanda kan gaan vir ʼn vakansie nie. Die goeie nuus.. Lees meer

Tolke gee 110% by 100% Stellenbosch se Woordfeesproduksie

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Nuutste nuus geplaas

Sê nou net statistiek het gesigte gehad? Dit was die kernvraag agter die 100%-projek wat ʼn dekade gelede in Duitsland in die lewe geroep.. Lees meer

Wie’s jou tannie?!

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Ons tale, Skryfwenke geplaas

Wat het Pieter-Dirk Uys, Worsie Visser, Refentse Morake, Bok van Blerk, Karen Zoid, Snotkop en die Maties op kampus gemeen? Beslis nie ouderdom nie… Lees meer

Festschrift aan afgetrede direkteur van Taalsentrum oorhandig

Geplaas op 12/02/2018 · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus geplaas

Op Donderdagaand, 8 Februarie 2018, het die Taalsentrum ʼn harde kopie van die Festschrift waarmee hy vir sy professionele bydrae tot sy vakgebied vereer.. Lees meer

Agter die skerms: Hoe het hierdie Festschrift gebeur?

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus geplaas

Hulle het gedink hulle weet waarvoor hulle hulself inlaat met die besluit om ʼn Festschrift te publiseer. Gasredakteurs dr Antoinette van der Merwe, Alta.. Lees meer

Wat is ín die Festschrift?

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus geplaas

Twee-en-twintig outeurs, plaaslik en internasionaal, het bydraes in die vorm van artikels of navorsingsnotas gelewer vir die Festschrift opgedra aan prof Leon de Stadler.. Lees meer

Hoekom ʼn professionele vertaler inspan?

Geplaas op 21/08/2017 · In Dialogos, Jongste nuus, Nuutste nuus, Skryfwenke geplaas

Jy het ʼn finale, afgeronde teks wat jy met jou lesers wil deel – en dit moet beskikbaar wees in meer as een taal… Lees meer

Kutheni kumele usebenzise umguquli oqeqeshiweyo nje? 

Unombhalo ophucukileyo, ogqibeleleyo ongabelana ngawo nabafundi bakho – kwaye kufuneka ubekho ngeelwimi ezininzi. Ungacela ugxa wakho olwimi-mbini ukuba awuguqule (yibamb’ apho), okanye ungacela umguquli.. Lees meer

ʼn Kykie in die Taalsentrum se navorsingskaleidoskoop

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus geplaas

Navorsing en die publikasie van bevindings is noodsaaklik vir ʼn akademiese instelling om sy reputasie en geloofwaardigheid uit te bou. Navorsing by die Taalsentrum.. Lees meer