KLIËNTETERUGVOER

Ons kry so baie komplimente oor die teks en styl van die Biblioteek se jaarverslag! Baie dankie weer vir julle professionele hulp hiermee.
Marié Roux, US Biblioteek- en Inligtingsdiens

Opvoedkundige tolkdiens bou nuwe taalbrûe

In enige omstandighede waar mense uit verskillende taalagtergronde probeer om met mekaar te kommunikeer, kan die tale wat hulle praat maklik ʼn hindernis vir.. Lees meer

‘Dr’ met ʼn punt of daarsonder? Bygewerkte Stylgids nuttig vir almal

Die Taaldiens het laat verlede jaar sy bygewerkte Stylgids vrygestel. Die Stylgids bevat riglyne oor die gebruik van Afrikaans en is veral gemik op.. Lees meer

Navorsing oor Google Translate

Klik hier vir ʼn artikel oor navorsing wat die Taalsentrum oor die gehalte van Google Translate-vertalings onderneem het. Dieselfde tekste is deur Google Translate,.. Lees meer