‘KykNet’ hoe groei opvoedkundige tolking

Op 09/10/2013 geplaas · In Jongste nuus, Ons tale geplaas

Juanli Theron, Projekkoördineerder: Tolking, van die Taalsentrum het op 23 September vir die Dagbreker-insetsel van kykNET se ontbytprogram Dagbreek gepraat oor hoe opvoedkundige tolking by die Universiteit Stellenbosch aan die groei is. Klik hier vir die kort video. Daar is ook kommentaar by die video waarin Juanli meer inligting gee.