Kom ons praat rugby

Op 22/03/2012 geplaas · In Terminologie geplaas

Rugby is, soos ons taal, onlosmaaklik deel van ons kultuur. Dié spansport is ook lekkerder as ʼn mens dit saam met ʼn ewe-entoesiastiese groep mense kyk. Koop vandag nog jou drietalige rugby-terminologieboekie en deel jou passie vir die sport met nóg meer mense!