4

Pasgemaakte Taalkursusse

Die Taalsentrum bied ’n verskeidenheid pasgemaakte taalkursusse (hoofsaaklik in Afrikaans en Engels) vir die openbare en privaat sektor aan. Die werkswinkels is bedoel om deelnemers se mondelinge én niemondelinge kommunikasievaardighede in hulle werksomgewing te help verbeter.

Ons kliënte sluit die volgende in:

  • Mediclinic
  • Die Departement van Onderwys
  • Die Ministerie van Landbou
  • Sanlam
  • Spier Wynlandgoed
  • Treatment Action Campaign (TAC)

 

Kontak Nawaal Jansen by 021 808 2095 vir meer inligting.