2017 Werkswinkelprogram

Klik op die naam van die werkswinkel om die inligtingsdokument af te laai. Indien jy een van hierdie werkswinkels wil bywoon, voltooi asseblief hierdie  inskrywingsvorm en stuur dit aan Celestia February.

Hoe om skryfhulp aan studente met studievoorstelle te verleen

Hoe om skryfhulp aan studente met tesisse te verleen

Hoe om studente te help om plagiaat te vermy en verwysings korrek te gebruik

Skryf ‘n literatuuroorsig

Skryfmarathon vir personeel

Skryfmarathonne vir studente

Wetenskaplike skryfvaardighede vir akademiese artikels

Wetenskaplike skryfvaardighede vir studievoorstelle

Wetenskaplike skryfvaardighede vir tesisse en dissertasies

 

Spesiale aanbod!

Woon die volgende drie werkswinkels by – navorsingsvoorstelle; tesisse en dissertasies; literatuuroorsigte – en neem gratis deel aan ‘n skryfmarathon!