Leer saam met ons Afrikaans praat
Wil jy graag ook met jou kollegas Afrikaans kan praat wanneer ons almal weer terug is op kampus? Madiba het baie raak opgemerk dat,.. Lees meer
Wil jy graag ook met jou kollegas Afrikaans kan praat wanneer ons almal weer terug is op kampus? Madiba het baie raak opgemerk dat,.. Lees meer
Wie sou nou kon dink dat ons almal so vaardig met tegnologie sou kon raak? Die Covid-19-pandemie en die maatreëls wat in plek gestel.. Lees meer
Ons is een klik weg. Só kan ons kragte met dosente saamsnoer vir ʼn selfs beter aanlyn leerervaring vir studente. Taalversorging en vertaling: Gebruik die.. Lees meer
Ons is een klik weg. Kyk hier om te sien hoe jy die beste aanlyn taalondersteuning as student kan kry! Skryfkonsultasies: Bespreek jou eie.. Lees meer
Daar is sekere k-woorde wat mens ongemaklik laat kriewel. Korona, kiem, komper, kontaminasie, krisis, kwarantyn. As teenvoeter vir hierdie woorde, bied die US Taalsentrum.. Lees meer
Dosente kan steeds verseker dat studente meertalige toegang tot hul lesings het. Een manier om dit reg te kry is om klank- of videogrepe.. Lees meer