Argief vir 'Navorsing' Kategorie

Dis nog lank nie klaar met ‘tannie’ nie

Geplaas op 26/06/2018 · In Dialogos, Navorsing, Nuutste nuus, Ons tale, Skryfwenke geplaas

In ʼn vorige bydrae het ons ernstig begin wonder oor die aanspreekvorm ‘tannie’. Ons beste raad bly maar dat ʼn mens jou diskresie moet.. Lees meer

NPIT4 – ʼn kongres om gemeensaamheid in kommunikasie te vind

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus, Ons tale geplaas

Die vierde internasionale kongres oor tolking en vertaling in ʼn nie-professionele hoedanigheid, oftewel NPIT4, (4th International Conference on Non-Professional Interpreting and Translation) is vir.. Lees meer

NPIT4 – ukufumana uthelelwano kunxibelelwano

Akukho ukukhutshwa komtshotsh’ iintomb’ zingeqhwabi! Okokuqala kumhlaba waseAfrika, i-4th International Conference on Non-Professional Interpreting and Translation (NPIT4) ithe yabanjwa kwi-Stellenbosch Institute for Advanced Studies.. Lees meer

Festschrift aan afgetrede direkteur van Taalsentrum oorhandig

Geplaas op 12/02/2018 · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus geplaas

Op Donderdagaand, 8 Februarie 2018, het die Taalsentrum ʼn harde kopie van die Festschrift waarmee hy vir sy professionele bydrae tot sy vakgebied vereer.. Lees meer

Agter die skerms: Hoe het hierdie Festschrift gebeur?

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus geplaas

Hulle het gedink hulle weet waarvoor hulle hulself inlaat met die besluit om ʼn Festschrift te publiseer. Gasredakteurs dr Antoinette van der Merwe, Alta.. Lees meer

Wat is ín die Festschrift?

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus geplaas

Twee-en-twintig outeurs, plaaslik en internasionaal, het bydraes in die vorm van artikels of navorsingsnotas gelewer vir die Festschrift opgedra aan prof Leon de Stadler.. Lees meer

ʼn Kykie in die Taalsentrum se navorsingskaleidoskoop

Geplaas op 21/08/2017 · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus geplaas

Navorsing en die publikasie van bevindings is noodsaaklik vir ʼn akademiese instelling om sy reputasie en geloofwaardigheid uit te bou. Navorsing by die Taalsentrum.. Lees meer

US Taalsentrum goed by EST-kongres in Denemarke verteenwoordig

Geplaas op 25/11/2016 · In Dialogos, Navorsing geplaas

Vier Taalsentrumpersoneellede het die European Society for Translation Studies (EST) se agste kongres wat vanjaar in Aarhus, Denemarke, gehou is, van 15 tot 17.. Lees meer