Argief vir 'Skryfwenke' Kategorie

Dis goud, maar ongemaklik

Geplaas op 27/11/2019 · In Dialogos, Jongste nuus, Skryfwenke geplaas

Vir baie mense gaan die feestyd en familiesamesyn hand aan hand. Terselfdertyd is dit ʼn ongeskrewe reël dat jy die een of ander tyd.. Lees meer

Help ʼn bietjie daar

Geplaas op 17/09/2019 · In Dialogos, Ons tale, Skryfwenke geplaas

Ons reken korrigeervloeistof sou nie uitgevind gewees het as mense se taalgebruik perfek was nie. Linguisties gesproke struikel almal nou en dan – met.. Lees meer

Oor S se halfpadmerk

Geplaas op 25/06/2019 · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus, Ons tale, Skryfwenke, Terminologie geplaas

In April vanjaar is die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se vyftiende deel bekend gestel: Die tweede deel van die letter S, van.. Lees meer

Wanneer e‑ jou in die steek laat

Geplaas op 03/04/2019 · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Skryfwenke geplaas

Dit sal nie verregaande wees om te sê die hele Suid-Afrika het gehoop dit was Desember verlede jaar die laaste sien van beurtkrag nie… Lees meer

Is dit nou ‘is’ of ‘are’? 

Geplaas op 12/11/2018 · In Dialogos, Jongste nuus, Nuutste nuus, Ons tale, Skryfwenke geplaas

Wat Engels betref, is dít die skeidslyn: aan die een kant het jy (blykbaar) goed opgevoede (vermoedelik) eerstetaalsprekers; aan die ander het jy, wel,.. Lees meer

Kan jy saam my die hond haaraf maak?

Geplaas op 03/09/2018 · In Dialogos, Jongste nuus, Nuutste nuus, Ons tale, Skryfwenke geplaas

Kyk ʼn mens na die aandag wat Afrikaanse taalgebruik kry op sosiale media, in koerante en in gesprekke oor taal, word daar ook dikwels.. Lees meer

‘n Taalspeletjie vir wagwoorde

Geplaas op 26/06/2018 · In Dialogos, Jongste nuus, Ons tale, Skryfwenke geplaas

Ons ken almal daardie gevoel: die beklemming elke keer wanneer jy gevra word om ʼn nuwe wagwoord te skep. Dit kan wees omdat jy.. Lees meer

Dis nog lank nie klaar met ‘tannie’ nie

Geplaas op · In Dialogos, Navorsing, Nuutste nuus, Ons tale, Skryfwenke geplaas

In ʼn vorige bydrae het ons ernstig begin wonder oor die aanspreekvorm ‘tannie’. Ons beste raad bly maar dat ʼn mens jou diskresie moet.. Lees meer

Wie’s jou tannie?!

Geplaas op 16/04/2018 · In Dialogos, Jongste nuus, Ons tale, Skryfwenke geplaas

Wat het Pieter-Dirk Uys, Worsie Visser, Refentse Morake, Bok van Blerk, Karen Zoid, Snotkop en die Maties op kampus gemeen? Beslis nie ouderdom nie… Lees meer

Hoekom ʼn professionele vertaler inspan?

Geplaas op 21/08/2017 · In Dialogos, Jongste nuus, Nuutste nuus, Skryfwenke geplaas

Jy het ʼn finale, afgeronde teks wat jy met jou lesers wil deel – en dit moet beskikbaar wees in meer as een taal… Lees meer