Eenheid vir Afrikaans en Engels

Die hoofdoelwit van die Eenheid vir Afrikaans en Engels is om die Stellenbosse student te bemagtig om generiese taal- en denkvaardighede strategies en verantwoordelik binne verskillende kontekste te kan gebruik. 

Hierdie eenheid is verantwoordelik vir die verskaffing en/of koördinering van die meeste inisiatiewe rakende Afrikaanse en Engelse taalontwikkeling, sowel binne as buite die akademiese programaanbod van die Universiteit Stellenbosch. Hierdie verantwoordelikheid sluit die volgende in:

 

Klik hier vir aanwysings na die Eenheid vir Afrikaans en Engels.

 

Kontakbesonderhede

Nawaal Jansen

Tel: 021 808 2905

E-pos: Turn on JavaScript!