Artikels en ander “skryfsels”

Om ‘n lys te sien van ons navorsingsuitsette klik hier.

Navorsing oor Google Translate

Klik hier vir ʼn artikel oor navorsing wat die Taalsentrum oor die gehalte van Google Translate-vertalings onderneem het. Dieselfde tekste is deur Google Translate, ʼn professionele vertaler en ʼn student vertaal, waarna die gehalte van hierdie vertalings gemeet en vergelyk is. Die artikel het in 2012 in die vaktydskrif Southern African Linguistics and Applied Language Studies, volume 30, uitgawe 4, verskyn.

Hou asseblief hierdie ruimte dop, hier sal jy binnekort nog publikasies kan vind wat vir ons interessant is, of deur ons gepubliseer is.