Warning: Declaration of UberMenuWalker::start_lvl(&$output, $depth) should be compatible with Walker_Nav_Menu::start_lvl(&$output, $depth = 0, $args = Array) in /home/taalsentrum/public_html/wp-content/plugins/ubermenu/UberMenuWalker.class.php on line 204

Warning: Declaration of UberMenuWalker::start_el(&$output, $item, $depth, $args) should be compatible with Walker_Nav_Menu::start_el(&$output, $item, $depth = 0, $args = Array, $id = 0) in /home/taalsentrum/public_html/wp-content/plugins/ubermenu/UberMenuWalker.class.php on line 204

Warning: Declaration of UberMenuWalkerEdit::start_lvl(&$output) should be compatible with Walker_Nav_Menu::start_lvl(&$output, $depth = 0, $args = Array) in /home/taalsentrum/public_html/wp-content/plugins/ubermenu/UberMenuWalker.class.php on line 378

Warning: Declaration of UberMenuWalkerEdit::end_lvl(&$output) should be compatible with Walker_Nav_Menu::end_lvl(&$output, $depth = 0, $args = Array) in /home/taalsentrum/public_html/wp-content/plugins/ubermenu/UberMenuWalker.class.php on line 378

Warning: Declaration of UberMenuWalkerEdit::start_el(&$output, $item, $depth, $args) should be compatible with Walker_Nav_Menu::start_el(&$output, $item, $depth = 0, $args = Array, $id = 0) in /home/taalsentrum/public_html/wp-content/plugins/ubermenu/UberMenuWalker.class.php on line 378

Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /home/taalsentrum/public_html/wp-content/plugins/ubermenu/sparkoptions/SparkOptions.class.php on line 674

Warning: Declaration of Works_Walker::start_el(&$output, $category, $depth, $args) should be compatible with Walker_Category::start_el(&$output, $category, $depth = 0, $args = Array, $id = 0) in /home/taalsentrum/public_html/wp-content/themes/elogix/functions.php on line 178
Taaldiens | US Taalsentrum

Taaldiens

Ons naam verraai gedeeltelik waarmee ons ons besig hou – ons maak taal mak. Ons jaag woorde in kampies en maak hulle mak en vriendelik, as dit nodig is. Ons maak seker dat die woorde sê wat hulle moet, en dat hulle reg in gelid staan.

Ons sorteer selfs die verwarring uit wat sedert Babel heers en kan ’n dokument (of vergadering) ’n ander taal laat praat voordat die een aan die woord sy oë uitvee.
Want ons weet woorde lewe.

Ons span bestaan uit taalpraktisyns, projekkoördineerders en ’n kantoorbestuurder. Om ’n groot werkslading te kan hanteer, maak ons ook van ’n netwerk kundige vryskuttaalpraktisyns gebruik.

Wat kan ons vir jou doen?

Klik hier vir aanwysings na die Taaldiens.

Navrae en kwotasies
Marguerite van der Waal
Tel: 021 808 3096
Cobus Snyman
Tel: 021 808 3096