2020-werkswinkelprogram

Alle werkswinkels word aanlyn aangebied.

Klik op die naam van die werkswinkel om die inligtingsdokument af te laai. Indien jy een van hierdie werkswinkels wil bywoon, voltooi asseblief hierdie inskrywingsvorm en stuur dit aan Celestia February.

Skryfvaardighede vir akademiese artikels

Skryf ‘n literatuuroorsig

Akademiese skryfvaardighede: Studievoorstelle

Akademiese skryfvaardighede: Tesisse en dissertasies

Skryfmarathonne