Die Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en Supplement op CD bevat die inhoud van die gedrukte EWA en die Supplement in een produk. 

Het u al ooit gewonder waar die Afrikaanse woorde bankrot, derby en marathon vandaan kom, hoe die woorde kothuis en voertsek in Afrikaans ontstaan het, waar die maande van die jaar hulle name vandaan kry, of hoekom sterk drank soms lawaaiwater genoem word?

Die Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en Supplement gee antwoorde op al hierdie en nog baie soortgelyke vrae.

Dit bied

  • meer as 10 300 trefwoorde
  • op 'n gebruikersvriendelike manier inligting aan elkeen wat meer van die herkoms van Afrikaanse woorde te wete wil kom
  • interessante benoemingsmotiewe en volksetimologie√ę
  • inligting oor herkomstale of woordvormingsprosesse
  • 'n gebruikersvriendelike en effektiewe soekfasiliteit
  • 'n goeie aanduiding van wat sedert 1652 met die Nederlandse woordeskat in Suid-Afrika gebeur het en ook van dit wat Afrikaans sonder die toedoen van Nederlands bygekry het

MINIMUM STELSELVEREISTES

  • Windows XP Home, Windows XP Pro, Windows 2003 Server, Windows Vista, Windows 7, Windows 8/Pro/Enterprise 32-bis of 64-bis
  • 500 MB spasie op hardeskyf-aandrywer
  • CD-ROM-aandrywer

Prys: R300 (BTW en verpakking ingesluit)

ISBN: 978-0-9946528-0-5

Betaal nou vir die Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en Supplement op CD via PayFast:
Buy

Klik hier vir die bestelvorm vir ander maniere van betaling.