Module roll-over and creation of new modules for 2013
Module oordrag en skep van nuwe modules vir 2013
Eerstejaar modules
Alle eerstejaar modules sal op die nuwe Webstudies geskep word. (http://webstudies2.sun.ac.za). Vir eerstejaar modules, vul asseblief die 8-syfer-kode in en 'n lys van al die dosente wat toegang tot die module moet hê.
Alle nie-eerstejaar-modules
Voltooi asseblief die volgende vorm vir alle modules wat oorgedra of geskep moet word vir 2013.
Vul 'n aparte vorm in vir elke MS-kode. Indien u 'n nuwe module wil aanvra, vul net 'nuwe module' in, in die plek van die MS-kode.
First-year modules
All first year modules will be created on the new Webstudies (http://webstudies2.sun.ac.za). Please complete the form by only filling in the 8-digit-code of the module and a list of all the lecturers who will need access to the module.
All non-first year modules
Please complete the following form for all modules that should be rolled over or created for 2013.
Complete a separate form for each MS code. If it is a new module, please insert 'new module' instead of the MS code.