|

Doc vereer deur Craven 500
Dr Danie Craven (1910-1993) is alombekend vir sy bydrae tot Suid-Afrikaanse rugby. Hy spog met 16 toetse (1931-1938), 23 wedstryde as afrigter, asook die amp van President van SARB (Suid-Afrikaanse Rugby Raad) en later SARFU (Suid-Afrikaanse Rugbyvoetbalunie). Alhoewel bogenoemde boekdele oor Dr Craven spreek, is sy bedrae tot Wilgenhof, en daarmee saam die ontwikkeling van Wilgenhoffers, waarvoor ons hom sal onthou. Craven 500 is ‘n projek geloots om Doc in die 20ste jaar na sy afsterwing te vereer, deur iets terug te gee aan die plek wat so na aan sy hart gelê het.
In 1984, the Eastern Cape Wilgenhof League commissioned the original bust (sculpted by Anton Momberg) in Doc’s honour. 28 years later (at the 2012 reunion) the ECWL once again hit upon this novel idea and recruited Anton Momberg for a second time. This time, however, he will be required to sculpt 30 miniature busts, all similar to the original one that can found in the dining hall. These busts will also be mounted on oak wood from Stellenbosch and will be sold for R10 000 each. The ECWL’s main aim with the project is to generate funds for their alma mater.
Verder poog Craven 500 ook om met minstens 500 Oud-Wilgenhoffers of huidige senior studente in kontak te tree met die doel om hulle by die inisiatiewe van die Bond te betrek. Hierdie, sowel as bogenoemde doelwitte, kan egter slegs met die meeleweing van ons almal (Oud-Wilgenhoffers, sowel as huidige inwoners) bereik word. ‘n Professionele, taktvolle en tydsberekende reklame-veldtog sal ook binne kort geloots word.
Kom by vir Craven 500 menere!
Willie Ross
Wilgenhof Primarius 2012/2012A
For any further inquiries please contact Lomo du Plessis (Chairperson of the Eastern Cape League) on 072 485 4881 or myself (Willie Ross) on 083 288 3984. |