Die Universiteit Stellenbosch herdenk vanjaar sy eeufees met ’n ryklik geïllustreerde publikasie, Universiteit Stellenbosch 100: 1918-2018. Lees hier meer oor die boek, blaai elektronies deur ‘n paar bladsye, sien wat lesers daarvan dink en bestel jou boek.
Kliek hier om te sien watter items die Matiewinkel beskikbaar het wat spesifiek met die Eeufees verbind kan word.