Social

Huisdans 2013

Aandrokke, vonkelwyn, kerse en ‘n tafel gelaai met nageregte. Watter geleentheid kan hierdie dinge beter bymekaar bring as Huisdans? Vanjaar het die venue, Brenaissance, perfek by die Swan Lake tema gepas. Harmoniete en hul metgeselle het tot vroegoggend gekuier ondanks die koue weer.   Read more →

Huisfonsdans 2013

Huisfonsdans 2013 was something different this year. For starters, the venue changed to Tollies, a local club who catered for our pizza and drinks. The theme was “H-party” which meant everyone should dress as something/someone starting with the letter “H” (Yes, “H” for Harmonie). This theme brought out some interesting and creative outfits including Hobo’s, Hunters,  Hikers and even Hanepoot… Read more →

Seniorsdans

Rekord is gemaak: Harmonie se eerste seniorsdans sedert 1905!! Hierdie was ‘n aand wat die seniors bietjie kon skoene uitskop, meer as gewoontlik grimering opsit en dans tot die son opkom. Dit was die initiatief van die seniorskomitee (ook ‘n nuwe byvoegsel tot die vele komitees) en hulle het hulself goed van hul taak gekwyt! Baie dankie aan elkeen wat… Read more →

Seksieweek Program

Die 2013 seksieweek (15 -19 April) program lyk soos volg: Monday: Res Relay (17:15) Tuesday: Dodge Ball (17:15) Wednesday: Down-Downs at Eendrag (20:00) Thursday: Music Trivia with Huis Visser (21:00) Friday: Dance-Off (13:00) Read more →

Huisfonsdans Date Set!

Harmonie Huisfonsdans will be happening on Thursday, 25 April at 19:00 at R180 per couple. The dance is an H-Party meaning everyone can dress up as anything starting with the letter “H” and will be held at Tollies. Pizzas, cocktails, puncH, pudding, fun fotoHoekie, entertainment, Haarlem shake, dj, raffle pryse, geselskap, dans, awards, glas vir die collection;) en ‘n aand… Read more →

Pa & Dogter Braai

Vir die eerste keer in Harmonie se geskiedenis het ons die jaar ‘n Pa & Dogter Braai gehou. Op 24 Februarie het ons pa’s, broers, oom’s en vriende saam gekom op ‘n lekker Sondag middag om ‘n stukkie vleis in die quad te braai. Daar was slaai en garlic rolls beskikbaar en almal moes hulle eie vleis bring. Die mans… Read more →

Tuinparty

Op 23 Februarie het ons die jaarlike Harmonie Tuinparty gehou. Dit was ‘n pragtige middag waar al die ma’s, ouma’s, sussie’s, tannie’s en vriendinne saam met die Harmoniete ‘n tee-partytjie in die quad van die koshuis gehou. Die gasspeker was Elsabé Aldrich (‘n oud-Harmoniet, beroemde skrywer, motiveringspreker en pretprater) wat ‘n paar van haar stories and grappies met ons gedeel het.… Read more →

MAD² Toer

We had our MAD² Tour from the 8th till the 14th of December. We were in the Stellenbosch areas for the first three days before making our way to Hermanus for one night and finished off in Groot Brak before making our return home. It was such a pleasure to work hard and party just as hard with the gents… Read more →