Social

Hennedinee 2012

There has to be a time to bid farewell to all the “Koshuisverlaaters”. On Monday 8 October, a differernt approach was taken to this year’s Hennedinee. It was held in Tollies with pizza and drinks. Instead of the sombre tones of saying good-bye, the evening was about celebrating their special time in Harmonie. What a great night! Read more →

Huisdans 2012

Huisdans was held on the 4th of August at Kaapzicht Wine Estate. What a fun night! Thanks to Tanja Wurz and her functions committee for planning such a special event. Dit was ongelooflik lekker! Read more →

Huisfondsdans 2012 – Opposites/Two of a Kind

Baie dankie aan die tweedejaarskomittee vir die pragtige huisfondsdans in die quad en almal wat gekom het. Dit het regtig pragtig gelyk en almal het ‘n bitter lekker aand gehad! Dankie aan die Funksies komittee wat help opstel en skoonmaak het. Pryse vir best dressed/most creative/best dancers sal by Huisvergadering aangekondig word. Foto’s sal gepost word. Gepraat van foto’s…. Alle… Read more →

Seksieweek 2012

Hierdie week is SEKSIEWEEK – 23-26 April Hier volg die program: Seksieweek Maandag Fooseball 12:30 – 13:30 S Stort kompetisie 17:00 – Quadrozone se badkamers (1 deelnemer) Huisvergadering 21:00 Wolfafweerders NA HUISVERGADERING: Harmonie mile om Monica BORDKRYT 1905 op hulle tennisbane skryf HUMAN CHAIN rondom Monica – sing Girls Just Wanna Have Fun Harmonie orals skryf met bordkryt! (in die… Read more →

TWEEDEJAARSDINEE

Alle Tweedejaars! Die dinee 13Maart is spesiaal vir julle!! Koop kaartjies en vind meer uit by enigeen van die tweedejaarskomiteelede!! Kom geniet die aand met lekker kos en goeie geselskap! Read more →

MOLASSESER FINALS!!!

Nounet uitgevind ons is deur na die FINALS van Molasseser!!! Finals is VRYDAG 24 Februarie 2012, MOENIE dit misloop nie! Baie geluk aan ieder en elke koshuis/PSO wat deurgedring het! Ons gaan julle lekker aanvat, just saying! Dankie sover aan Janie en Lise vir al hulle harde werk! HARMONIE IN THE HOUSE TONIIIIGHT! Read more →

Verwelkoming SUKSES

Hiermee wil ek net baie dankie se aan almal wat ‘n deel gehad het in die absolute sukses van ons verwelkomingsprogram! Die eerstejaars het alles ten volle geniet en is alreeds trotse Harmonie dames! Eerstejaars…Dankie vir julle ywer om deel te neem en alles volstoom aan te pak. Van mentorgesprekke tot skakelings, geesoefeninge tot tradisies, bergstappies, Vensters en Bondelsport…. Julle… Read more →