Culture

Helshoogte Teater Skakeling

Baie dankie aan die oulike manne van Helshoogte wat ons gisteraand vergesel het na Valiant Swart se show by De Vette Mossel as deel van WOORDFEES 2012. Lekker wyn, lekkerder seekos en die geselskap was ook nie te sleg nie! Ons maak gou weer so! Read more →

Molassesêr 2012

Baie geluk aan die dames vir hulle derde plek in hierdie jaar se molassesêr! Weerens dankie aan almal wat gehelp het met dansies, klere, make-up en liedjies! Die meisies het dit regtig baie geniet! Die wenners van 2012: Huis Francie Wilgenhof Naaswenners: Majuba Serruria Well done ! Read more →

MOLASSESER FINALS!!!

Nounet uitgevind ons is deur na die FINALS van Molasseser!!! Finals is VRYDAG 24 Februarie 2012, MOENIE dit misloop nie! Baie geluk aan ieder en elke koshuis/PSO wat deurgedring het! Ons gaan julle lekker aanvat, just saying! Dankie sover aan Janie en Lise vir al hulle harde werk! HARMONIE IN THE HOUSE TONIIIIGHT! Read more →