Rugby: Eerstejaars vs Seniors

Title: Rugby: Eerstejaars vs Seniors
Location: C-Veld
Description: Harmonie se seniors speel hierdie week hul jaarlikse rugbywedstryd teen die eerstejaars. LET WEL: dit is NIE TOUCHIES NIE!

Dit is ongelooflik baie pret en die laaste offisiƫle geleentheid waar die seniors vir die eerstejaars kan wys waar Dawid die wortels gegrawe het!

Wees daar want laas jaar was EPIC!
Start Time: 18:00
Date: 2012-10-11