Tuinparty

Op 23 Februarie het ons die jaarlike Harmonie Tuinparty gehou. Dit was ‘n pragtige middag waar al die ma’s, ouma’s, sussie’s, tannie’s en vriendinne saam met die Harmoniete ‘n tee-partytjie in die quad van die koshuis gehou. Die gasspeker was Elsabé Aldrich (‘n oud-Harmoniet, beroemde skrywer, motiveringspreker en pretprater) wat ‘n paar van haar stories and grappies met ons gedeel het. Wat ‘n lekker middag dit was!

Dankie aan Leoné Steenkamp en haar komitee vir al hulle harde werk.

Tuinparty (9)Tuinparty (3)Tuinparty (11)    Tuinparty (4)Tuinparty (1)Tuinparty (14)

 

 

 

 

 

Sien die Tuinparty foto album onder die “Gallery tab” vir nog fotos.