Pa & Dogter Braai

Vir die eerste keer in Harmonie se geskiedenis het ons die jaar ‘n Pa & Dogter Braai gehou. Op 24 Februarie het ons pa’s, broers, oom’s en vriende saam gekom op ‘n lekker Sondag middag om ‘n stukkie vleis in die quad te braai. Daar was slaai en garlic rolls beskikbaar en almal moes hulle eie vleis bring. Die mans het lekker saam die Harmoniete die dag deurgebring. Dankie aan LeonĂ© Steenkamp en die sosiale komitee. Ons hoop om die ‘n jaarlike gebeurtenis te maak.

Pa & Dogter Braai (3)Pa & Dogter Braai (16)Pa & Dogter Braai (4)

 

 

Sien die Pa & Dogter foto album onder die “Gallery tab” vir nog fotos.

Post navigation