Toneelfees 2013

Hierdie jaar het Harmonie twee produksies by die jaarlikse Toneelfees opgevoer. “Die Wonderlike van der Walts”, deur ons eie Patricia Zalie geskryf, was deur Harmonie en Huis Marais opgevoer die eerste aand. Drie aande later het Harmonie en Simonsberg die gehoor vermaak met hul eie vertolking van “That 70’s Show”.

Albei produksies het gehoor laat skater en ons will graag vir al die ondersteuners baie dankie sê dat hulle daar was. Dankie ook aan al die deelnemers en geluk met ‘n suksesvolle Toneelfees.

Toneelfees (1)Toneelfees (2)  Toneelfees (3)