Reünie / Reunion

Volgende jaar is Harmonie 110 jaar oud. Om hierdie ou dame se lewe te vier met `n groot reunie, is vanselfsprekend. Meer besonderhede oor hierdie geleentheid sal volg. As daar enige voorstelle of navrae is, stuur gerus `n e-pos aan alumni.harmonie@gmail.com.

Next year Harmonie will be 110 years old. To celebrate the life and times of this old lady, a big reunion is in order. More details about this event will follow. If there are any suggestions or queries do not hesitate to send and email to alumni.harmonie@gmail.com.