SPORTWEEK vs Lydia

Opkomende week (27Feb-2Maart) is SPORTWEEK teen die dames van Lydia!

Ons is vrek opgewonde vir events soos sokker, down-downs, pool,volleyball, 30 seconds en nog meer! Skryf jou naam op by die lyste op die sportbord by Walletjies! Neem deel – kamerpunte – en maak sommer nuwe vriende daarby!

Dit gaan lekker wees!!!!!!